2 Chronicles 19:16
Afrikaans 1933/1953
Toe die Arameërs dan sien dat hulle voor Israel verslaan was, het hulle boodskappers gestuur en die Arameërs laat uittrek wat oorkant die Eufraat was, met Sofag, die leërowerste van Hadar,ser, op hulle voorpunt.
Compare 2 Chronicles 19:16 across all translations →