bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 1933/1953
/
Psalms 123
Psalms 123
Afrikaans 1933/1953
1
'n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op tot U wat in die hemel troon.
2
Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres -- so is ons oë op die HERE onse God, totdat Hy ons genadig is.
3
Wees ons genadig, o HERE, wees ons genadig, want meer as versadig is ons van veragting;
4
meer as versadig is ons siel van die spot van die oormoediges, van die veragting van die trotsaards!
← Chapter 122
Chapter 124 →