bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans (NLV) 2011
/
Psalms 87
Psalms 87
Afrikaans (NLV) 2011
1
Sy fondament is gevestig op die heilige berg.
2
Die Here het die poorte van Sion lief, meer as enige ander woonplek in Jakob.
3
Wonderlike dinge word van jou gesê, stad van God! Sela
4
Ek sal Egipte en Babel noem onder dié wat My ken; ook Filistea en Tirus en ook Kus — almal het kinders van Sion geword!
5
Dit sal van Sion gesê word: “Dié een en dáárdie een is hier gebore. Die Allerhoogste hou dit in stand.”
6
Wanneer die Here die volke opskryf, sal Hy sê: “Dié een is hier gebore.” Sela
7
Hulle sing en bespeel die fluite: “Die bron van my seëninge is in Sion!”
← Chapter 86
Chapter 88 →