bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans (NLV) 2011
/
Psalms 67
Psalms 67
Afrikaans (NLV) 2011
1
***
2
Mag God ons genadig wees en ons seën. Mag sy goedheid oor ons skyn Sela
3
sodat u werke bekend kan word oor die aarde, u reddende krag onder al die nasies.
4
Mag die volke U prys, o God, mag al die nasies U loof.
5
Laat die nasies bly wees en sing van vreugde, want met billikheid regeer U die volke en lei U die nasies op die aarde. Sela
6
Mag die volke U prys, o God. Mag al die volke U loof.
7
Die aarde het oeste gelewer. God, ons God, sal ons seën.
8
God sal ons seën, en mense oor die hele aarde sal Hom dien.
← Chapter 66
Chapter 68 →