bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans (NLV) 2011
/
Psalms 54
Psalms 54
Afrikaans (NLV) 2011
1
***
2
***
3
O God, red my deur die mag van u Naam! Laat aan my reg geskied deur u krag.
4
O God, luister na my gebed. Gee aandag aan my smeking.
5
Want vreemdelinge val my aan; geweldenaars soek my lewe. Hulle steur hulle nie aan God nie. Sela
6
Maar God is my Helper. Die Here ondersteun my!
7
Laat my vyande se onheilsplanne teen hulle draai. Maak tog ’n einde aan hulle, want U is getrou.
8
Ek sal ’n vrywillige dankoffer aan U bring. Ek sal u Naam loof, Here, want dit is goed.
9
Uit al my benoudheid het U my bevry. Die triomf oor my vyande kon ek self sien.
← Chapter 53
Chapter 55 →