Psalms 22
Afrikaans (NLV) 2011
7Maar ek is net ’n wurm, en nie ’n man nie; ek word bespot deur die mensdom, verag deur almal om my.
26Van U af kom my lofsang in die groot vergadering; voor hulle wat U dien, sal ek my geloftes nakom.