bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans (NLV) 2011
/
Psalms 142
Psalms 142
Afrikaans (NLV) 2011
1
***
2
Ek roep tot die Here; ek pleit om die Here se genade.
3
Ek stort my klagtes uit voor Hom en vertel Hom van my kwellinge.
4
Wanneer ek moed verloor, dan ken U my pad. Op die pad waarop ek loop, het hulle vir my ’n strik gestel.
5
Ek kyk na regs, maar niemand sien my raak nie. Daar is vir my geen ontvlugting nie, en niemand gee om vir my nie.
6
Ek het tot U gebid, Here. Ek het gesê: “U is my toevlug, my deel in die land van die lewendes.
7
Luister na my hulpgeroep, want ek is terneergedruk. Red my van dié wat my vervolg, want hulle is te sterk vir my.
8
Bevry my uit die gevangenis sodat ek u Naam kan loof. Opregtes sal rondom my kom staan, want U is goed vir my.”
← Chapter 141
Chapter 143 →