bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans (NLV) 2011
/
Psalms 131
Psalms 131
Afrikaans (NLV) 2011
1
My hart is nie hoogmoedig nie, Here; en my oë is nie trots nie. Ek bemoei my nie met wat vir my te groot of te moeilik is nie.
2
Maar ek het kalmte en rus gekry, soos ’n kindjie by sy moeder rus, so is my gemoed.
3
Israel, hoop op die Here, nou en vir altyd.
← Chapter 130
Chapter 132 →