Ecclesiastes 4:17
Afrikaans (NLV) 2011
Wees baie versigtig wanneer jy ingaan by die huis van God. Gaan eerder nader om te luister as om jou offer te bring soos dwase dit sou doen. Want dwase begryp nie dat hulle kwaad doen nie.
Compare Ecclesiastes 4:17 across all translations →