Psalms 63:12
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die regeerder sal bly wees oor God. Elkeen wat erken dat die Here God is, sal sy Naam grootmaak. En almal wat op God vertrou, sal ook bly wees. Maar Hy sal almal wat loop en lieg se monde stilmaak.
Compare Psalms 63:12 across all translations →