Psalms 58:12
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Almal wat dit raaksien, sal sê: Kyk, die Here beloon diegene wat Hom dien! Ja, daar’s regtig ’n God wat sorg dat reg op die aarde geskied.
Compare Psalms 58:12 across all translations →