Psalms 56:14
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dis wat ek vir U wil terugdoen, want U het my uit die dood gered. U het my gehelp om saam met U op die pad van die lewe te bly, al was dit baie moeilik. U het my in die lewe gehou.
Compare Psalms 56:14 across all translations →