Psalms 55:24
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar, God, U sal daardie skelms straf. U sal hulle vernietig. Hulle is oneerlik. Hulle wil ander mense se lewe vernietig. U sal hulle laat sterf terwyl hulle nog baie jonk is. Ek sal net op U vertrou, Here!
Compare Psalms 55:24 across all translations →