Psalms 47:10
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Regeerders, heersers, ja, al die belangrikste mense sal by God kom staan omdat hulle graag sy mense wil wees. Hy is Abraham se God. Hoe groot is God nie; Hy heers oor al die heersers. Niks en niemand is so groot soos Hy nie.
Compare Psalms 47:10 across all translations →