Psalms 108:14
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar as die Here ons help, is ons aan die wenkant. God sal ons groot dinge laat doen. Maar die Here sal self afreken met daardie mense wat nie vir ons lief is nie.
Compare Psalms 108:14 across all translations →