Hosea 14:10
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die een wat verstand het, sal verstaan wat hierdie woorde beteken. Iemand wat sake begryp, sal snap waarop hulle dui. Die pad wat die Here loop, is ’n reguit pad. Mense wat opreg is, volg dieselfde pad. Mense wat niks van die Here wil weet nie, verdwaal op daardie pad.
Compare Hosea 14:10 across all translations →