Psalms 56:14
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want U het my gered van die dood, U het gekeer sodat ek nie val nie. Ek kon aanhou lewe naby God, ek kon lewe in sy lig, dit is die lig wat my laat lewe.
Compare Psalms 56:14 across all translations →