Psalms 55:24
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
O God, U sal my vyande laat sterf, hulle sal moet afgaan na die diepste plek in die doderyk. Hulle wat ander mense vermoor en bedrieg, hulle sal sterf voordat die helfte van hulle lewe verby is. Ek weet dat U sal doen wat U belowe het.
Compare Psalms 55:24 across all translations →