bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
/
Psalms 134
Psalms 134
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
1
'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Luister, julle almal wat dienaars van die Here is, julle wat in die nag in die tempel werk, julle moet die Here prys.
2
Julle moet julle hande uitsteek na die gewyde plek en julle moet die Here prys.
3
Die Here wat die hemel en die aarde gemaak het, is in Sion, en ek bid dat Hy jou sal seën.
← Chapter 133
Chapter 135 →