bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
/
Psalms 131
Psalms 131
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
1
'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Van Dawid. Here, ek dink nie dat ek belangrik is nie, ek is nie hoogmoedig nie, ek probeer nie om dinge te doen wat vir my te moeilik is nie.
2
Nee, ek is tevrede met wat ek is, ek is soos 'n kind wat nie meer aan sy ma drink nie, 'n kind wat gelukkig is by sy ma.
3
Israeliete, julle moet glo dat die Here julle sal help, nou en vir altyd.
← Chapter 130
Chapter 132 →