Hosea 14:10
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Almal wat wysheid het, almal wat verstand het, moet luister na wat Hosea in hierdie boek geskryf het. Julle moet luister, want die paaie van die Here is reg. Regverdige mense loop op die Here se paaie, maar die mense wat nie na Hom wil luister nie, sal val.
Compare Hosea 14:10 across all translations →