Psalms 55:24
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U, o God, laat hulle afdaal in die put van die graf. Die manne van bloed en bedrog haal nie eers die helfte van hulle jare nie. Maar ek, ek vertrou op U.
Compare Psalms 55:24 across all translations →