bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
/
Psalms 150
Psalms 150
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
1
Halleluja! Loof God in sy heiligdom, loof Hom in sy magtige hemelkoepel;
2
loof Hom oor sy kragtige dade, loof Hom na die omvang van sy grootheid!
3
Loof Hom met die geskal van •ramshorings, loof Hom met harp en lier;
4
loof Hom met tamboeryn en koordans, loof Hom met snaarinstrument en fluit;
5
loof Hom met die klank van simbale, loof Hom met die slag van simbale!
6
Alles wat asem het, moet die Here loof! Halleluja!
← Chapter 149