Nehemiah 8:19
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Esra het dag vir dag, van die eerste tot die laaste dag toe, voorgelees uit die boekrol met die Wet van God. Hulle het sewe dae lank fees gevier, en op die agtste dag was daar volgens voorskrif 'n gewyde rusdag.
Compare Nehemiah 8:19 across all translations →