Isaiah 8:23
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, daar sal nie 'n ligstraal wees vir hulle wat angs ervaar oor die land nie. In 'n vroeër tyd het Hy vernedering gebring vir die land Sebulon en die land Naftali. In die toekoms bring Hy eer vir die weg na die see, oorkant die Jordaan en die gebied van die nasies.
Compare Isaiah 8:23 across all translations →