Hosea 14:10
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wie is wys dat hy hierdie dinge kan verstaan, en verstandig dat hy dit kan begryp? Ja, die paaie van die Here is reguit – regverdiges loop daarop, maar oortreders sal daarop struikel.
Compare Hosea 14:10 across all translations →