bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 1983
/
Psalms 93
Psalms 93
Afrikaans 1983
1
Die Here is Koning, Hy beklee Hom met majesteit. Die Here beklee Hom, Hy omgord Hom met krag. Die wêreld staan vas, dit wankel nie,
2
en vas staan u troon van ouds af: U is van altyd af daar.
3
Riviere het gedruis, Here, riviere het gedruis, riviere het gedreun,
4
maar hoog bo die geraas van baie waters, hoog bo die golwe van die see, troon die Here in sy koninklike mag.
5
U verordeninge staan baie vas. Heiligheid versier u huis, Here, tot in lengte van dae.
← Chapter 92
Chapter 94 →