Psalms 68:36
Afrikaans 1983
God wek ontsag wanneer Hy uit sy heiligdom kom. Hy is die God van Israel, Hy gee krag en sterkte aan sy volk. Aan God kom die lof toe.
Compare Psalms 68:36 across all translations →
Afrikaans 1983