Psalms 55:24
Afrikaans 1983
Maar daardie mense, o God, U sal hulle in die graf in laat neerdaal. Sulke moordenaars en bedrieërs sal in die fleur van hulle lewe sterf. Maar ek, op U vertrou ek.
Compare Psalms 55:24 across all translations →