Zephaniah 3:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want dan sal Ek vir die volk 'n rein taal gee, sodat hulle almal die Naam van die HERE kan aanroep om Hom met een instemming te dien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dan sal Ek die volke ’n suiwer taal gee sodat hulle almal die Here aanroep en Hom saam aanbid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want dan sal Ek aan die volke rein lippe toebring, sodat hulle almal die Naam van die HERE sal aanroep en Hom met 'n eenparige skouer sal dien. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal die volke verander, hulle lippe rein maak, sodat hulle almal My sal aanroep en soos een man My sal dien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ja, daarna sal Ek weer volke se lippe rein maak, sodat almal die Here se Naam aanroep, en Hom skouer aan skouer dien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Maar op daardie dag sal Ek die volke verander. Hulle almal sal net vir My aanbid, hulle sal net vir My dien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sê dat wanneer die tyd reg is, Hy die volke se gesindhede sal verander sodat hulle nie langer tot ander gode bid nie, maar Hom almal saam sal aanbid. |