Zephaniah 3:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sing, o dogter van Sion! jubel, o Israel! wees bly en juig met die hele hart, o dogter van Jerusalem!
Afrikaans (NLV) 2011 Sing, Jerusalem! Skree hard, o Israel! Wees bly en juig met oorgawe, dogter van Jerusalem!
Afrikaans 1933/1953 Jubel, o dogter van Sion, juig, o Israel! Verheug jou en jubel van ganser harte, o dogter van Jerusalem!
Afrikaans 1983 Sing, Sion! Juig, Israel! Wees met alles wat jy is, vrolik en bly, Jerusalem!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jubel van vreugde, dogter van Sion, roep dit uit, Israel! Verbly en verheug jou met jou hele hart, dogter van Jerusalem!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Israeliete, julle wat in Jerusalem woon, julle moet juig en bly wees,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van Israel moet hulle blydskap wys deur te sing en te juig. Elkeen se hart moet oorloop van blydskap en vreugde.