Zephaniah 3:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal ook in jou midde laat 'n ellendige en arm volk, en hulle sal op die Naam van die HERE vertrou.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal eenvoudiges en behoeftiges onder julle laat oorbly. Hulle sal op die Here vertrou.
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal tussen jou in laat oorbly 'n ellendige en geringe volk wat by die Naam van die HERE skuiling soek.
Afrikaans 1983 Ek sal in jou laat oorbly net dié wat nederig en ootmoedig is en vertrou op die Naam van die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal in jou midde 'n nederige en arm volk laat oorbly, en hulle sal in die Here se Naam skuiling vind.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Nederige en eenvoudige volk sal in Jerusalem oorbly en hulle sal veilig voel by My.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In Israel sal die Here net gewone mense wat nederig is en Hom vertrou, laat oorbly.