Zephaniah 3:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wee haar wat vuil en besoedel is, die verdrukkende stad!
Afrikaans (NLV) 2011 Wee die eiesinnige Jerusalem, besoedelde stad van verdrukking.
Afrikaans 1933/1953 Wee die opstandige en die besoedelde, die verdrukkende stad.
Afrikaans 1983 Ellende wag vir Jerusalem, die opstandige, besoedelde stad waarin daar soveel verdrukking is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wee die gewelddadige stad, so vuil en besoedel!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal sleg gaan met Jerusalem. Die mense wat daar woon, is opstandig teen die Here. Hulle is sleg, hulle verdruk mekaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Slegte tye wag vir Jerusalem. Die mense van die stad is opstandig. Hulle is sleg en misbruik hulle eie mense. Hulle is nie vry mense nie.