Zephaniah 2:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook julle Kusiete, julle sal deur my swaard gedood word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Kussiete,” sê die Here, “ook julle sal Ek doodmaak met my swaard.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook julle, o Kusiete, deurboordes van my swaard is hulle. |
| Afrikaans 1983 | Ook julle, Kussiete, word deur die swaard van die Here afgemaai. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ook julle, Kussiete, wat deur my swaard deurboor is.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sal ook teen die Kussiete oorlog maak, en hulle sal sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sal ook die mense van Etiopië doodmaak. |