Zechariah 9:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En 'n baster sal in Asdod woon, en Ek sal die trots van die Filistyne uitroei.
Afrikaans (NLV) 2011 Vreemdelinge sal die stad Asdod inneem, en die trots van die Filistyne sal vernietig word, sê die Here.
Afrikaans 1933/1953 en die baster sal in Asdod woon -- so sal Ek dan aan die trotsheid van die Filistyn 'n einde maak --
Afrikaans 1983 en in Asdod sal net mense woon wat gebore is uit ontoelaatbare geslagsgemeenskap. So sal Ek die trots van die Filistyne breek, sê die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Gemengde volk sal in Asdod woon. Ek maak 'n einde aan die hoogmoed van die Filistyne:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In die stad Asdod sal nou ander mense woon. Die Here sê: “Ek sal alles wegvat wat die Filistyne hoogmoedig gemaak het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Asdod sal deur mense van gemengde afkoms oorgeneem word. Die Here sê: “Die Filistyne dink verskriklik baie van hulleself. Ek sal hulle nederig maak.