Zechariah 9:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, die HERE sal haar uitdryf, en Hy sal haar krag in die see slaan; en sy sal deur vuur verteer word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar nou sal die Here Tirus se besittings wegstroop en sy vesting in die see gooi. Tirus sal aan die brand gesteek en tot op die grond afgebrand word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, die Here sal hom in besit neem en sy skans in die see werp, en hy sal deur vuur verteer word. |
| Afrikaans 1983 | Nou gaan die Here alles vat wat die stad het, Hy gaan die mag breek wat die stad op see het, en die stad self sal afgebrand word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, die Heer sal hom in besit neem en sy rykdom in die see gooi, en hy sal deur vuur verteer word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sal nou al die goed vat wat die mense van die stad het. Hy sal die skepe van die stad Tirus verwoes. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar kyk wat gaan gebeur. Die Here gaan al Tirus se rykdom en skatte wegvat en dit in die Middellandse See gooi. So sal Hy die mag van die stad breek. Daarna sal die stad in ’n brand verwoes word. |