Zechariah 9:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hamat sal ook daaraan grens; Tirus en Sidon, hy is baie wys. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Oordeel is seker vir Hamat, naby Damaskus, en vir die stede van Tirus en Sidon ook al is hulle ook hoe slim. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ook teen Hamat wat daaraan grens; teen Tirus saam met Sidon, want hy is baie slim. |
| Afrikaans 1983 | Hy sien ook vir Hamat, wat aan Damaskus grens, en vir Tirus en Sidon, al het hulle hoeveel wysheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | so ook Hamat, wat daaraan grens, en Tirus en Sidon, al is hulle baie wys. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy kyk ook na die land Hamat langs Damaskus, en na die stede Tirus en Sidon. Hy doen dit omdat daardie mense dink hulle is baie slim. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat Hy te sê het, is ook bedoel vir Hamat, Damaskus se buurstad. Dit raak selfs ook die stede Tirus en Sidon, al dink hulle ook hulle mense is so slim en handig. |