Zechariah 9:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hoe groot is sy goedheid en hoe groot is sy skoonheid! koring sal die jongmanne vrolik maak, en mos die diensmeisies. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoe wonderlik en mooi sal hulle nie wees nie! Jong mans en meisies sal floreer op die oorvloed van koring en jong wyn. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hoe groot is hulle voortreflikheid, en hoe groot hulle skoonheid! Die koring laat jongmanne en die mos jongedogters groei. |
| Afrikaans 1983 | Hoe voorspoedig, hoe mooi sal die land nie wees nie! Die koring en die wyn sal maak dat die jongmans en die meisies gesond en sterk sal wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarlik, hoe goed en hoe mooi sal dit wees! Koring sal die jong mans laat gedy, en •nuwe wyn die jongmeisies. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit sal goed gaan in die land, die land sal mooi wees. Daar sal baie koring en wyn wees, en dit sal die jongmans en die meisies sterk en gesond maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoe wonderlik en mooi sal hulle nie wees nie! Die jongmense sal sterk en gesond wees omdat daar meer as genoeg koring en wyn is. |