Zechariah 8:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sê die HERE van die leërskare: Kyk, Ek sal my volk verlos uit die oostelike land en uit die westelike land; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is wat die Here, die Almagtige, sê: “Julle kan daarvan seker wees dat Ek my volk gaan red van die nasies in die ooste en die weste. |
| Afrikaans 1933/1953 | So sê die HERE van die leërskare: Kyk, Ek gaan my volk verlos uit die land van die ooste en uit die land van die weste |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here die Almagtige: Ek gaan my volk red uit die land in die ooste, uit die land waar die son opkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ So sê die Here, Heerser oor alle magte, ‘Kyk, Ek gaan my volk verlos uit die oostelike en westelike streke |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here wat oor alles regeer, sê: “Ek sal my volk red uit die lande waar hulle nou woon, die lande in die ooste en die lande in die weste. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Luister ’n bietjie na wat die Here sê: Ek gaan my mense red uit die lande in die ooste en die weste. |