Zechariah 8:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die strate van die stad sal vol wees van seuns en meisies wat op die strate daarvan speel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die strate van die stad sal weer vol seuns en dogters wees wat daar speel.”
Afrikaans 1933/1953 En die pleine van die stad sal vol wees van seuntjies en dogtertjies wat op die pleine daarvan speel.
Afrikaans 1983 Die pleine in die stad sal vol seuns en dogters wees wat daar speel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En die pleine van die stad sal vol seuns en dogters wees wat daar speel.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En kinders sal oral op die oop plekke in Jerusalem speel.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar sal ook baie seuns en meisies wees wat in die strate speel.”