Zechariah 8:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ja, baie volke en magtige nasies sal kom om die HERE van die leërskare in Jerusalem te soek en voor die aangesig van die HERE te bid.
Afrikaans (NLV) 2011 Mense van baie nasies, selfs groot nasies, sal Jerusalem toe kom om die Here, die Almagtige, te soek en om te vra dat die Here hulle sal seën.”
Afrikaans 1933/1953 So sal dan baie volke en magtige nasies kom om die HERE van die leërskare in Jerusalem te soek en die aangesig van die HERE om genade te smeek.
Afrikaans 1983 Baie volke sal kom, groot nasies, om in Jerusalem na die wil van die Here die Almagtige te vra, om Hom te raadpleeg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Baie volke en magtige nasies sal kom om die Here, Heerser oor alle magte, in Jerusalem te raadpleeg en die Here se guns te soek.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Baie volke, volke wat groot en sterk is, sal na Jerusalem kom om vir My te vra wat Ek wil hê hulle moet doen, en hulle sal vir My 'n offer bring, vir My, die Here wat oor alles regeer.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense uit baie nasies, ja, selfs uit sterk nasies, sal na Jerusalem toe kom om te hoor wat die Here van hulle verwag om te doen. Hulle sal Hom ook vra om te sorg dat dit met hulle goed gaan.”