Zechariah 8:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sê die HERE van die leërskare: Nogtans sal daar mense kom en die inwoners van baie stede;
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is wat die Here, die Almagtige, sê: “Mense van ander nasies en stede van die wêreld sal na Jerusalem toe kom.
Afrikaans 1933/1953 So sê die HERE van die leërskare: Nog sal volke aankom en die inwoners van baie stede.
Afrikaans 1983 So sê die Here die Almagtige: Volke sal kom, inwoners van baie stede.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “So sê die Here, Heerser oor alle magte, ‘Daar sal weer volke en inwoners van baie stede hierheen kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here wat oor alles regeer, sê: “Daar sal nog iets gebeur: Mense sal kom, hulle sal uit baie stede kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sê ook: “Mense van ander volke en ’n klomp stede sal na Jerusalem toe kom.