Zechariah 8:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die woord van die HERE van die leërskare het tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Hier is nog ’n boodskap van die Here, die Almagtige, wat tot my gekom het.
Afrikaans 1933/1953 En die woord van die HERE van die leërskare het tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983 Die woord van die Here die Almagtige het tot my gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dít is die woord van die Here, Heerser oor alle magte aan my:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here wat oor alles regeer, het met my gepraat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het my ook gebruik om te sê: