Zechariah 8:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So het ek ook in hierdie dae gedink om goed te doen aan Jerusalem en die huis van Juda; wees nie bevrees nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Net so sal Ek ook nie my besluit om Jerusalem en die volk van Juda te seën, verander nie. Moenie bang wees nie!
Afrikaans 1933/1953 so het Ek My weer voorgeneem om in hierdie dae goed te doen aan Jerusalem en die huis van Juda. Wees nie bevrees nie.
Afrikaans 1983 Maar nou is my bedoeling anders: Ek wil goed doen aan Jerusalem en Juda. Moenie bang wees nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) so het Ek in hierdie dae My weer voorgeneem om aan Jerusalem en die huis van Juda goed te doen. Moenie bang wees nie!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar nou besluit Ek dat Ek goed sal wees vir die mense van Jerusalem en vir die mense van Juda. Julle moenie bang wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle kan dus vir seker weet dat Ek nou ook my woord oor Jerusalem en Juda sal hou. Ek sal sorg dat dit goed gaan met Jerusalem en die mense van Juda. Julle het niks om voor bang te wees nie.