Zechariah 8:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Weer het die woord van die HERE van die leërskare tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was nog ’n boodskap van die Here, die Almagtige, aan my. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die woord van die HERE van die leërskare het gekom en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Die woord van die Here die Almagtige het tot my gekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dít was die woord van die Here, Heerser oor alle magte: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here wat oor alles regeer, het met Sagaria gepraat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het vir Sagaria gesê om weer met sy volk te praat. |