Zechariah 7:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die woord van die HERE het tot Sagaria gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie boodskap het ook van die Here na Sagaria gekom: |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het die woord van die HERE tot Sagar¡a gekom en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Dié woord van die Here het ook tot Sagaria gekom: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna was die woord van die Here aan Sagaria: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Sagaria gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het weer vir Sagaria gebruik om met die volk te praat. Sagaria het vir hulle gesê: |