Zechariah 7:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe julle geëet en gedrink het, het julle nie vir julleself geëet en vir julleself gedrink nie?
Afrikaans (NLV) 2011 “‘Nou nog dink julle nie aan My by julle heilige feeste nie, maar net aan julleself.
Afrikaans 1933/1953 En as julle eet en as julle drink, is dit dan nie julle wat eet en julle wat drink nie?
Afrikaans 1983 En as julle eet en drink, doen julle dit vir julleself.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En wanneer julle eet en wanneer julle drink, eet en drink julle nie net soos gewoonlik nie?’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En wanneer julle nie vas nie, maar eet en drink, hoekom doen julle dit? Julle eet en drink omdat julle honger en dors is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op julle feeste eet en drink julle, maar julle doen dit net vir julle eie plesier.