Zechariah 7:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die woord van die HERE van die leërskare tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here, die Almagtige, het hierdie boodskap aan my gegee: |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het die woord van die HERE van die leërskare tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Die woord van die Here die Almagtige het toe tot my gekom: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe was dít die woord van die Here, Heerser oor alle magte, aan my: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het toe vir my gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het vir Sagaria gesê: |