Zechariah 7:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe hulle na die huis van God Serezer en Regemmeleg en hulle manne gestuur het om voor die aangesig van die HERE te bid,
Afrikaans (NLV) 2011 Die mense van Bet-El het vir Sar-Eser en Regem-Melek en sy manne gestuur om die Here om genade te smeek.
Afrikaans 1933/1953 Bet-el het toe Sar,ser en Regem-Meleg met sy manne gestuur om die aangesig van die HERE om genade te smeek
Afrikaans 1983 Die mense van Bet-El het vir Sar-Eser en vir Regem-Melek met sy manne gestuur om die Here te raadpleeg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bet-El het Sar-Eser en Regem-Meleg met sy manne gestuur om die Here se guns te soek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense van die stad Bet-El het vir Sar-Eser en Regem-Melek en sy manne gestuur om vir die Here 'n offer te bring
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van Bet-El het vir Sar-Eser en Regem-Melek en ’n paar van hulle vriende na die tempel toe gestuur. Hulle moes vir die Here gaan vra om te sorg dat dit met hulle goed sal gaan.