Zechariah 7:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hulle het geweier om te luister en die skouer weggetrek en hulle ore toegehou om nie te hoor nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Julle voorouers wou nie na hierdie boodskap luister nie. Hulle het hardkoppig weggedraai en hulle vingers in hulle ore gedruk om nie te hoor nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar hulle het geweier om te luister en wederstrewig die skouer afgewend en hulle ore toegestop om nie te hoor nie.
Afrikaans 1983 Maar die volk het geweier om daarop ag te slaan, hulle was moedswillig, hulle het hulle doof gehou,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar hulle het geweier om te luister; hulle was halsstarrig. Hulle het hulle ore toegestop sodat hulle nie kon hoor nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Maar die mense wou nie luister nie. Hulle was hardkoppig, hulle het hulle ore toegedruk, want hulle wou nie hoor wat Ek sê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle voorouers wou nie na die Here luister nie. Hulle het gemaak of hulle nie hoor wat die Here sê nie.